Also on Facebook
Home
Afrikaans
Afrikaans
Afrikaans in Perth
Afrikaners in Perth
Ons hoor nou Afrikaans in Perth by die winkels, die bank, parkeer plekke, in parke en swembaddens, op straat, in kerke en aloor waar mense bymekaar kom. So versigtig met die skinner en vloek, daar kan dalk net iemand binne hoor afstand wees wat alles verstaan.
Kom ons begin met twee boeke wat julle kan aflaai of op julle e-lesers (e-readers) en notebooks kan lees.
Trekkerswee, by J.D. Du Toit (Totius) met tekeninge van Pierneef
Oom Gert Vertel, by Dr. C. Louis Leipoldt
.....en ook
Stories van Afrikaanse vrinne van die webwerf Kom skryf 'n storie vir ons almal.
Jul kan julle gedagtes hier deel



