Churches
Churches
Grace Christian Reformed Church
They are a Christian Reformed Church community in the Northern Suburbs of Perth, Western Australia
Their Ministry focus is to provide a spiritual home for newly arrived migrants, most of whom are from Southern Africa.
Worship Times:
Every Sunday at 09:30 am
First Sunday of the month at 06:00 pm (Afrikaans)
Good Friday and Christmas Day at 09:30 am
Current Venue:
Seventh Day Adventist Church
Wendling Rd
North Beach WA 6020
Click here to get the full information from their website
Trinity Uniting Church - Afrikaanse dienste
Die Uniting Church het verlede jaar begin met gereelde Afrikaanse dienste (die Uniting Church bestaan uit die Methodist, Presbyterian en Congregational Kerke – 3de grootste kerk in Australië). Hul nuwe bediening het ten doel om Afrikaanssprekendes te help integreer in die Aussie gemeenskap terwyl hulle die gereformeerde agtergrond en taal behou. Op “Engelse Sondae” word hulle fokus toenemend gerig op gesinne met al meer Afrikaanssprekendes wat deel word. Die Aussie lidmate wil u verwelkom! Wees deel vd Aussie Christene! As u dit nie op die laaste Sondag van die maand kan maak nie, kom enige Sondag om 10:00 na die Engelse diens. Op belangrike datums in die Kerkjaar, soos op Goeie Vrydag is daar ‘n Afrikaanse Nagmaal om 8.30vm met wonderlike musiekuitvoerings na die diens vir diegene wat kan bly. Daar is ook ook jaarliks 'n wonderlike Kerssangdiens en Afrikaanse Kersdiens.
Die dienste vind plaas in die middestad by Trinity Uniting Church in the City (72 St Georges Terrace – in die Trinity Arcade oorkant Dome). Maklik om met openbare vervoer te beplan
In die UBD is dit op bladsy 2 kruisverwysing C10. Sien kaart van middestad in Perth . Ds Chris Crause (NG predikant beroep van Franschhoek, en nou leraar in die stad) lei die dienste en daar is regte koffie tee, en Rooibostee(!) en kuier na die tyd. Enige navrae kan aan Chris gerig word by 0407902625 of 61034222 (w)
Dienstye is as volg: Elke Sondag om 10:00 is daar ‘n Engelse diens met ‘n voorafgaande Afrikaanse diens op die laaste Sondag vd maand om 8:30vm.
Die Afrikaanse gedeelte van die gemeente het ook die inisiatief geneem om 'n nuwe boekbeprekingsklub te stig, genaamd die "Circle for Dangerous Thinking" waar hulle uitdarende leesstof takel.
Perth Afrikaans Reformed Church
`n AFRIKAANSE Gereformeerde bediening vir Afrikaans-sprekendes IN PERTH. Hulle het tans twee bedieningspunte en die eredienste vind op die volgende plekke plaas:
NOORD: Plek: Sewendedag-Adventiste-Kerk, Clarkson
Adres: h/v Marmionlaan en Renshaw Boulevard
(UBD: Bl 124 P4)
Tyd: Sondagoggende om 09:30
Kategese vind plaas na die erediens
SUID: Plek: Sewendedag-Adventiste-Kerk, Palmyra
Adres: FreoChurch, 10 Cleopatra Street
(UBD: Bl 326 J4)
Tyd: Sondagoggende om 09:30
Kategese vind plaas na die erediens
Beplan u om na Perth te emigreer E-pos gerus
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of kontak ds. Gerhard (
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
) om te verneem hoe hulle behulpsaam kan wees.
Perth Uniting Church
It’s about touching and tranforming lives in Perth.
The congregations of the Uniting Church in the City came into being in 2003, affirming our unity in diversity, and agreeing to work together to further God’s mission. Mission is a primary purpose for our existence. The desire of the congregations of Ross Memorial, St Andrews, Trinity and Wesley was to develop new mission activities focused locally within the City which would most effectively be achieved if the congregations in the City worked together. Since 2003 we have made significant progress towards fulfilling this desire.
Click here to get the full information from their website
Template Chooser |
Online now
We have 1 guest online
|



