• Ad Free Home
  • Contact Us
Main Menu
  • South Africans in Perth
  • About Perth
  • Businesses
  • Events Calender
  • Saffas Blog
  • Discussions
  • Mining and other Jobs
  • Handy Information
  • Churches
  • Afrikaans
  • WA Sports
  • Articles
  • Assisting Each Other
  • Stories
  • Videos
  • Site Pictures
  • Google Map Perth
  • Web Links
  • FAQ
  • Contact Us
  • Our Sitemap
  • Terms and Conditions
  • Register or Log-in
Live News
  • ZA News
  • ZA Sports
  • Oz News
  • Oz Sports
  • ZA Rugby
Also on Facebook
Home Web Links Afrikaanse Ketttings

Weblinks

Webkettings na Afrikaanse webwerve as jy lus is om so bietjie oppie net te gaan rondloop.

Display # 
# Web Link Hits
1   Link   Afrikaanse Klub van Australie
"Dit maak ook nie saak in watter taal jy gesels nie - ons ore is mos gewoond aan baie dialekte! Dus heet ons jou graag welkom by hierdie webwerf en hoop dat jy die ontdekkingsreis sal geniet."
121
2   Link   Die Afrikaanse soekmasjien
As Google en Yahoo jou nie kan help in Afrikaans, probeer RIEME
105
3   Link   WOES
"Woes is vir skrywers, Woes is vir Afrikaans en mense wat Afrikaans geniet. As jy in Afrikaans skryf en 'n plek soek om die wêreld jou werk te wys, dan is hierdie jou plek.

As jy hou van sosiale kommentaar lewer kan jy dit hier doen en 'n Happie Afrikaans publiseer. Andersins kan jy tradisionele skryfwerk soos gedigte, kortverhale en artikels publiseer. Daar is ook spesiale afdelings soos duet-gedigte waar jy gedigte saam met ander skrywers kan publiseer."

83
4   Link   ONSDORP
"ONSDORP is n Afrikaanse webwerf, hoofstad van die virtuele mikronasie Kammaland. In Kammaland is die hoofdoel om met tong in die kies pret, tog erns te he met ons Taal en Kultuur.

Kammaland het twee provinises: Duskantland en Anderkantland. Duskant is Suid-Afrika, en ons noem alle oorsese lande waar Afrikaanse mense woon, Anderkant. Dis een van ons doelstellings om die bande tussen Duskanters en Anderkanters te behou en te versterk"
86
5   Link   Die Knoop
Kom snuffel rond op die webwerf waar Afrikaanse skakels saamgeknoop word
76
6   Link   Kiwi Boer
"My naam is Louwrens van der Merwe en ek woon in ‘n dorpie met die naam Cambridge in die Waikato -streek op die Noord-Eiland van New Zealand....."
102
7   Link   Afrikaans in Christchurch
"As mens 'n voorskoolse kind het, is dit makliker om 'n nuwe lewe in Nieu-Seeland te begin.
Hier is so baie lekker goed om te doen, dikwels teen nominale fooie, en daar is heelwat geleenthede vir mens se hele gesin om lewenslange vriendskappe met jou kinders se maatjies en hul gesinne te sluit.

Sosiale aktiwiteite is belangrik in die NZ samelewing, en wanneer is 'n beter tyd om kinders se sosiale vaardighede te ontwikkel, as voor hulle skool toe gaan?"
111
  • ZA Links   (7)
  • Afrikaanse Ketttings   (7)
  • Business Links   (3)
  • Partner Links   (5)
  • Member Business Links   (9)
  • Member Other Links   (1)

Copyright south-africans-in-perth.com 2009
email: info-at-south-africans-in-perth.com
(Email disguised for email farmer bots)


 

Web Development and Social Media by Website Your | Template by real79.org - Joomla Templates.